Advertisement
πβ¨ GIRLS NIGHT: Pantoffels & Pajamas β¨πGeen hakke. Geen grimering-stres. Geen mans.
Net jy, jou girlsβ¦ en βn aand van lekker lag! π
Dis tyd om jou hakke te verruil vir pantoffels en jou βreal selfβ saam te bring. Kom soos jy is β met jou kussing onder die arm en jou kombers oor die skouer. Ons gaan βn chick fliek kyk, stories deel en sommer net die lewe vier.
πΏ Ons sorg vir: Popcorn & warm, romerige hot chocolate
ποΈ Jy bring: Jou comfy vibes, kussing & kombers
π Verwag: Lagbuie, geselsies en βn aand wat jou siel gaan vol maak
Sit waar jy wil. LΓͺ as jy wil. Maak jouself heeltemal tuis. Dis first come, first comfy.
En moenie worry nieβ¦ as jy nie weer kan opkom nie β ons sal jou optrek π
π No boys allowed. Net girls. Net pret. Net jy.
π Moenie hierdie een misloop nie β dis die girls night wat jy nodig het!
Advertisement
Event Venue
Rockfields Village Centurion, Centurion, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






