VAN BUBLé TOT BOCCELI met ANDRE TERBLANCHE EN CORNEIL MULLER (Middagvertoning)

Sun, 13 Apr, 2025 at 02:01 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
VAN BUBL\u00e9 TOT BOCCELI met ANDRE TERBLANCHE EN CORNEIL MULLER (Middagvertoning)
Advertisement
Bekroonde sangers André Terblanché en Corneil Muller span kragte saam vir ’n unieke konsert wat ’n onvergeetlike aand van musiek beloof. Beide kunstenaars is bekend vir hul veelsydigheid en sal ’n diverse program aanbied wat strek oor genres en generasies heen - van Bublé tot Bocelli. Met André se musiekteater-ervaring en Corneil se ligte-klassieke agtergrond sal hierdie dinamiese duo ’n ryke en boeiende ervaring vir alle musiekliefhebbers lewer. Liedjies soos, Love of my Life deur Queen, Melodramma soos gesing deur Bocelli, Brel se Madeleine, en Bublé se Haven’t met you yet, is maar net ‘n paar van die treffers wat verwag kan word.
Moet hierdie geleentheid om twee ongelooflike stemme op een verhoog te sien, nie misloop nie!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape

Tickets

Discover more events by tags:

Concerts in Durbanville

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

SAMI HALL SAYS - Why I'm Single and Other Stupid
Wed, 16 Apr, 2025 at 08:30 pm SAMI HALL SAYS - Why I'm Single and Other Stupid

Die Boer

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute
Fri, 02 May, 2025 at 08:30 pm RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute

Die Boer

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute
Sat, 03 May, 2025 at 08:30 pm RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute

Die Boer

DIE \u201cREAL HOUSEWIFE\u201d met LIZZ MEIRING (Geen O\/14)
Thu, 08 May, 2025 at 08:30 pm DIE “REAL HOUSEWIFE” met LIZZ MEIRING (Geen O/14)

Die Boer

Ultra South Africa 2025 - Cape Town
Fri, 09 May, 2025 at 04:00 pm Ultra South Africa 2025 - Cape Town

Cape Town Ostrich Ranch

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events