MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O/16)

Sat, 26 Apr, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O\/16)
Advertisement
n die regte lewe is Mel die Storieverteller 'n komediant en katliefhebber, maar in 'n ander dimensie - die een binne ons fone - is sy 'n Afrikaanse internet sensasie.
In haar derde stand up comedy show, Internet Sensasie, verklap Mel UITEINDELIK wat sy rérig dink van hierdie elektroniese oerwoud vol honger leeus, ywerige flaminke en ontaktvolle (sw)ape.
Mel vertel van die tannie langsaan se ongesonde obsessie met TikTok en likes, die een influencer wat haar thrifted broek bo hou met 'n skoenveter en Oom Gert se groot fout op die gemeenskap se Facebook blad. Soos gewoonlik het Mel se stories 'n klomp draaie - jy dink jy is op pad na die einde dan swaai sy skerp links en gooi jou met 'n onverwagse staaltjie oor haar man se nuwe slaaptyd bykomstigheid.
Gehoorlede kan interessante stories (snaaks), danspassies (nie so snaaks) en 'n lied of twee (ag, sy probeer) verwag. Daar is plek vir baie lag en spasie om te dink aan jou eie foon maniere.
"Mel laat jou tuis voel. Jy WIL luister wat sy sê. En dan lag jy boonop baie."
- Margit Meyer-Rödenbeck
"Vars, oorspronklik en vrek snaaks."
-Pretoria FM
Daar is gehoorinteraksie, net die 'braaf' sit in die voorste twee rye.

Ouderdomsbeperking: Geen onder 16’s
Deure open: 18h00
Vertoning begin: 20h30
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O\/16)
Fri, 25 Apr, 2025 at 08:30 pm MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O/16)

Die Boer

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute
Fri, 02 May, 2025 at 08:30 pm RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute

Die Boer

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute
Sat, 03 May, 2025 at 08:30 pm RUMOURS OF FLEETWOOD MAC Tribute

Die Boer

ROAN ASH (Aandvertoning)
Sun, 04 May, 2025 at 08:30 pm ROAN ASH (Aandvertoning)

Die Boer

ROAN ASH
Mon, 05 May, 2025 at 08:30 pm ROAN ASH

Die Boer

ALETTA FRANCINA in "EFFENS ANDERS"
Wed, 07 May, 2025 at 08:30 pm ALETTA FRANCINA in "EFFENS ANDERS"

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events