Tollie Parton - HERMANUS

Fri, 24 Apr, 2026 at 07:00 pm UTC+02:00

Hermanus, South Africa | Cape Town

Bold Bash Events and Functions
Publisher/HostBold Bash Events and Functions
Tollie Parton - HERMANUS
Advertisement
Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?
Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie! In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie. Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak. Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve.
Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat ten spyte van wat daar oor haar gesê word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring? Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.
Kom geniet n aand vol lag!
Drankies Beskikbaar by Kroeg.
Kaartjies Beskikbaar op WYNVIRDIEPYN.COM of Webtickets.co.za
Advertisement

Event Venue

Hermanus, South Africa, Hermanus,Cape Town, Western Cape, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Cape Town

AntiPop
Fri, 24 Apr at 08:00 pm AntiPop

61 Harrington St, Cape Town, 7925, South Africa

Alphen Market
Sat, 25 Apr at 09:00 am Alphen Market

Alphen Market

Ideathon - Cape Town
Sat, 25 Apr at 06:00 pm Ideathon - Cape Town

Cape Town

Cirque Du Rave Is Coming To Cape Town!
Sat, 25 Apr at 09:00 pm Cirque Du Rave Is Coming To Cape Town!

District

K-Pop Takeover Is Coming To Cape Town!
Sun, 26 Apr at 12:00 pm K-Pop Takeover Is Coming To Cape Town!

District

Ultra South Africa 2026 - Cape Town
Sun, 26 Apr at 02:00 pm Ultra South Africa 2026 - Cape Town

The Ostrich - Cape Town

Cape Town is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Cape Town Events