Tollie Parton - Die (te) Eerlike Vriendin | Die Centurion Teater

Thu Feb 19 2026 at 07:30 pm to 08:45 pm UTC+02:00

Die Centurion Teater | Centurion

Die Centurion Teater
Publisher/HostDie Centurion Teater
Tollie Parton - Die (te) Eerlike Vriendin | Die Centurion Teater
Advertisement
🎤 TOLLIE PARTON: DIE (TE) EERLIKE VRIENDIN
💋 Tollie se splinternuwe show!
Ons almal het een – of smag na een – daardie maat wat te eerlik is en altyd presies sê wat sy dink. Tollie Parton is Suid-Afrika se eerlikste vriendin, en sy het besluit sy wil bieg. Hierdie keer hou sy regtig nie terug nie.
📅 Datums: 19 – 21 Februarie 2026
🕒 Tye: 19h30 (Aandvertonings) | 15h00 (Middagvertoning)
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/TolliePartonCT26
In haar nuwe show takel sy die bul by die baie mooi horing en vat die heilige koeie slagpale toe. Niks is van die tafel af nie… behalwe Steve, Bobby en die kerk – sy wil darem nog kaartjies verkoop. Jy lag, jy lag, jy lag… en skielik raak alles stil. Tollie het ’n kolskoot geskiet. Kom, ons belowe – jy mag dit dalk net te veel geniet. Of nie...

#TollieParton #DieTeEerlikeVriendin #CenturionTeater
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Centurion

Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | Die Centurion Teater
Sat, 28 Feb at 07:30 pm Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | Die Centurion Teater

Die Centurion Teater

ARD MATTHEWS | LIVE UNDER THE OAKS
Sat, 07 Mar at 06:00 pm ARD MATTHEWS | LIVE UNDER THE OAKS

1 MAIN ROAD, 0062 Irene, South Africa

Centurion is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Centurion Events