Advertisement
🎙️ MEL DIE STORIEVERTELLER – INTERNET SENSASIE😂 Die internetsensasie wat nou ook lewendig skreeusnaaks is!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe Mel die Storieverteller in lewende lywe op die verhoog lyk — en nou stroom almal terug, want Mel is nóg snaakser in die regte lewe! In haar derde komiese eenvrouvertoning, Internet Sensasie, gaan gehore ontdek dat Mel nie net stories vertel nie… sy kan sing ook!
📅 Datums: Saterdag, 28 Februarie 2026 (19h30) | Sondag, 1 Maart 2026 (15h00)
💰 Kaartjies: R220
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/MelInternetSensasieCT26
Mel deel uit haar eie ervaring stories uit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges — van Oom Riekert se groot fout en ’n vuisgeveg in KuduKraal, tot hoe Mel die Storieverteller ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik — maar glo dit of nie, dis glo alles waar. Wel, so sê Facebook… en ons almal weet, as dit op die internet staan, is dit ’n feit. Of dalk nie.
#MelDieStorieverteller #InternetSensasie #CenturionTeater
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.
