The Sounds of Music – Amira Willighagen & Louis Loock

Sun, 15 Mar, 2026 at 03:00 pm UTC+02:00

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria

Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Publisher/HostFairtree Atterbury Teater/Theatre
The Sounds of Music \u2013 Amira Willighagen & Louis Loock
Advertisement
Aangesien die kaartjies van die vorige vertoning ’n maand voor die vertoning reeds uitverkoop was, en ook op publieke aanvraag, nooi Amira Willighagen en Louis Loock jou om in die wêreld van onvergeetlike filmmelodieë in te stap, nie net die geliefde musiek uit The Sound of Music nie, maar ook die ikoniese musiek van jou gunsteling fliek-oomblikke.
Herleef die immergewilde, tydlose melodieë van die silwerdoek met magiese vertolking deur hierdie twee kragtige stemme. Van epiese lokettreffers tot tydlose klassieke gunstelinge, sal hierdie meesleurende vertoning deur Amira en Louis jou na die hart van ‘n film neem, daar waar elke noot ‘n storie vertel. Moenie hierdie geleentheid laat verby gaan om saam te sing, herinneringe te koester en die emosionele krag van musiek vanaf die silwerdoek te ervaar nie.
Kom vir die musiek. Bly vir die bekoring… en word vermaak deur die briljante stemme van Amira Willighagen en Louis Loock.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Pretoria

Sdomane,Vest and Shorts Summer Event
Sat, 14 Mar at 03:00 pm Sdomane,Vest and Shorts Summer Event

Pretoria East

Executive Management & Leadership Development Masterclass
Mon, 16 Mar at 08:00 am Executive Management & Leadership Development Masterclass

379 Veale Street, GL 1005 Brooklyn Forum, Brooklyn 0181, 0181 Pretoria, South Africa

2026 National Roadshow: The BEE dilemma.
Mon, 16 Mar at 09:00 am 2026 National Roadshow: The BEE dilemma.

Gauteng Province

Vox Bar Choir - 20 March 2026
Fri, 20 Mar at 06:00 pm Vox Bar Choir - 20 March 2026

Moonshot Café

My Country Verhaal \u2013 Demi Lee Moore
Fri, 20 Mar at 07:00 pm My Country Verhaal – Demi Lee Moore

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Juan Boucher in Pretoria
Sat, 21 Mar at 04:00 pm Juan Boucher in Pretoria

Stoetbul Parkview

Charl du Plessis Trio 20 Years
Sat, 21 Mar at 07:00 pm Charl du Plessis Trio 20 Years

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events