Spontaan Damesoggend Windhoek - 11 Julie 2026

Sat Jul 11 2026 at 10:00 am to 02:00 pm UTC+02:00

Windhoek, Namibia | Windhoek

Spontaan
Publisher/HostSpontaan
Spontaan Damesoggend Windhoek - 11 Julie 2026
Advertisement
SPONTAAN™ DAMESOGGEND — WINDHOEK
Saterdag, 11 Julie 2026 | 10:00

Windhoek… dis julle beurt.
’n Oggend vir elke vrou wat voel God roep haar na meer —
meer lig, meer vrede, meer identiteit, meer dapperheid.
Hierdie Spontaan™-oggend in Windhoek is gebou vir die vrou
wat nie langer wil bly waar sy vasgehou word nie.
Vir die vrou wat gereed is om weg te stap van alles wat haar terughou,
en aan te meld vir dit waarvoor sy gemaak is.

💄 LIPSTIFFIE-WERKSWINKEL
Elke dame maak haar eie 100% natuurlike Spontaan™ lipstiffie:
• Jou eie kleur
• Jou eie geur
• Jou eie houer
• Jou eie tint
• Jou eie unieke formulering
Geen ervaring nodig nie — net jou hart en jou hande.

🎤 SPREKER & BOODSKAP
’n Kragtige woord vir Windhoek:
• Hoe om aan te meld vir jou roeping
• Hoe om weg te stap van alles wat jou terughou
• Hoe om weer vars asem, olie en visie te ontvang
• Hoe om jou plek van diens en identiteit in God in te neem
Hierdie oggend is nie oppervlakkig nie —
dis transformerend.

🎁 GOODIEBAG
Elke dame ontvang ’n goodiebag geborg deur Namibiese besighede.

🛍️ SPONTAAN™ PRODUKTE & HEMDE
Beskikbaar op die dag:
✨ 100% natuurlike Spontaan™ skoonheidsprodukte
✨ Spontaan™ Signature Hemde
✨ Bekleed met Lig boek

🎟️ KAARTJIES
Kies jou opsie:
• Quicket
🔗 https://www.quicket.co.za/events/333419-spontaan-damesoggend-windhoek-11-julie-2026/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share
• Direkte EFT
Stuur ’n WhatsApp na +27 82 522 4563 met jou naam en e-pos adres.
Bankbesonderhede sal aan jou gestuur word.
Sodra jou bewys van betaling ontvang is, word jou kaartjie via Quicket uitgereik.
🚫 Geen kaartjieverkope by die deur nie
(Moenie skrik as Johannesburg wys nie — Quicket vereis dit.)

📍 VENUE
Sal binnekort aangekondig word.
Hou die blad dop.

📆 DAGBOEK DIE DATUM
11 Julie 2026 – Windhoek

✨ Kaartjies is reeds besig om te beweeg…
Advertisement

Event Venue

Windhoek, Namibia

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: