Advertisement
Spoegwolf kom uiteindelik weer Vrystaat toe. Daar op Be Human, waar van ons malste shows nog was, bou ons 'n klein fees. Dis 'n aand wat soos 'n boks vol vuurwerke oor die hele Bloemfontein gaan skiet. Die lewende legende, Koos Kombuis, kom saam. Bring net jouself en jou stem. Ons bring die gees.Show sal buite op die grasperk plaasvind. Indien die weer sleg is sal dit na die skuur skuif.
Hekke maak 18:00 oop.
Venue maak 19:00 oop.
Optrede Tye
Koos Kombuis - 20:00
Spoegwolf - 21:00
Vir enige navrae - kontak Herman:
+27 64 937 6947
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Be Human - Middelwater Farm, Bloemfontein, South Africa
Tickets