Advertisement
Quinzelle Kuns KlasInformele verf klas vir beginners.
Saterdag 18 April waterverf klas vanaf 9:00-12:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R270 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R500 as ek alles voorsien. Hierdie is 'n verwysing prent en word net gebruik as inspirasie. Dit word nie gekopieer nie. In die klas help ek jou stap vir stap. Dit sluit in die teken en verf. Ek moedig jou aan om dit jou eie unieke skildery te maak wat jy trots op kan wees as jou eie. Die prent wat ons gebruik was oor die internet gekry.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
1384 Collins laan Waverley
#quinzellekunsklas #artclasses
#artclassespretoria #watercolor #kunsklasse
Advertisement
Event Venue
1384 Collins Avenue, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.










