Advertisement
#Rumoerfees2026 is amptelik op die boeke vir 28-30 Augustus 2026 by Klipdraai Karavaanpark in Meyerton!Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026!
Bespreek nou jou kampstaanplek teen R650/nag vir 1-4 mense.
Hier gaan verskeie orkeste optree sodat ons heel naweek lekker makietie kan hou!
Bespreek nou:
📧 [email protected]
Uitstallers kan ons ontvangskantoor direk skakel op 084 6000 036 om 'n tafel te boek.
Advertisement
Event Venue
C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.
