Advertisement
Peach van Pletzen — oftewel Groothond — bring sy gewilde program PRAATING lewendig na die verhoog!Slegs drie aande lank kry jy die kans om deel te wees van die gehoor by hierdie unieke live ervaring.
Die gaste met wie Groothond gaan gesels, bly vir eers ’n verrassing — maar jy kan weet, dit gaan legendaries wees.
Bespreek nou jou kaartjies om seker te maak jy het ’n plek wanneer die legehness begin!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





