Advertisement
Pietman Geldenhuys vertel al stories vandat hy baie jonk is. Wat begin het met fabels, het later ’n werklikheid geword met die absurditeite wat hy ervaar het in die lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en musiek wat uit dié ervaringe spruit.R180 per persoon
R160 vir HARTSVRIENDE
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Laerskool Mooirivier, Cnr Thabo Mbeki & Esselen Street,Potchefstroom, South Africa
Tickets