Advertisement
In "van Koos na Kruis" neem Piet Smit jou op 'n musikale lewensreis. Herman se storie begin in Pretoria onder die pers Jakarandas waar hy verlief raak, sy Somerkind die hof maak, trou en 'n lewe saam begin. Maar twee lewens loop spoedig uitmekaar as een wil tuis bly - en die ander 'n passie het vir reis.
'n Halwe leeftyd van swerf en soek sonder om te vind, kom uiteindelik tot vervulling wanneer beide huweliksmaats die kruis van Jesus ontdek.
Feite en omstandighede is sekerlik vir elke mens anders - maar Herman en sy Somerkind se verhaal is eintlik ons almal se verhaal.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
88 Main Road, Kleinmond, South Africa, 88 Main Rd, Kleinmond, 7195, South Africa, Hermanus
Tickets