Advertisement
Kom kuier saam by die Parys Alle Ras Skou!Van 1 tot 5 September 2025 verander die Parys AfriDome in ’n fees van vee, kompetisie en plaaspret vir die hele gesin. Met bees-, kleinvee-, pluimvee-, perd- en konynskoue, asook die Brahman Nasionale Veiling op Vrydag 5 September, is daar iets vir elke boer, diereliefhebber en avonturier.
Moet dit nie misloop nie – dis ’n boerebelewenis van formaat! 🎉🐄
Navrae: Lizette Vermaak | 082 412 2868 | [email protected]
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
4 Allenby Street, 9585 Parys, South Africa, 2 Allenby St, Parys, 9585, South Africa, Sasolburg