Advertisement
Lamb Champs Parys-kaartjies is nou beskikbaar koop aanlyn via ons amptelike skakel of by die hek op die dag van die fees ๐ฌ๐ฅ๐๐ ๐ฌ ๐ข๐ง๐๐ข๐๐ง ๐ค๐๐๐ซ๐ญ๐ฃ๐ข๐๐ฌ ๐ง๐ข๐ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฏ๐๐ซ๐ค๐จ๐จ๐ฉ ๐ข๐ฌ ๐ง๐ข๐!Met spitgebraaide lamsvleis ingesluit by jou kaartjie, topkunstenaars, โn biertent, stalletjies, kinderaktiwiteite en alles wat โn regte boerefees nodig het, bring ons die plaas na die hartjie van die Vrystaat!
Kom geniet die laaste dag van die Alleras Skou, en beleef een van net vier Lamb Champs-events!
Saterdag, 6 September | Parys Afridome
๐ Hekke open om 10:00
๐๏ธ https://bit.ly/LCPARYS
Kaartjiepryse:
Volwassenes โ R280 aanlyn | R300 by die hek
Kinders onder 12 โ R180 aanlyn | R200 by die hek
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Parys Afridome, Sasolburg, South Africa
Tickets