Advertisement
π₯π² Potjiekos Kompetisie by Die Veiling - Wieβs die Potjie Koning? π²π₯Het jy βn geheime potjiekos resep wat mense se tone laat omkrul? π₯π Of is jy die braaivleis-koning wat nou sy potjie-game wil wys? Dan moet jy 24 SEPTEMBER by Die Veiling in Vanderbijlpark wees vir βn potjiekompetisie wat jou laat skud soos βn pot op βn kole! π¨βπ³π₯
π GROOT PRYSE & EPIC GEES!
π₯ Elke tak hou sy eie kompetisie β en net die BESTE 2 spanne gaan deur na die finaal! π±
π FINAAL OP BOEREDAG β 27 SEPTEMBER
Dink jy jy kan die pot roer? Bewys dit! WhatsApp ons by 079 809 4063 vir inskrywings. π²
Kom proe, kom kuier, en kom lag β want by Die Veiling maak ons pot, nie net warm nie β maar LEGENDARIES! π₯ππ²
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa, Sasolburg, South Africa