Paasnaweek by Mosaïek

Fri, 03 Apr, 2026 at 08:00 am UTC+02:00

1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa | Randburg

Mosa\u00efek
Publisher/HostMosaïek
Paasnaweek by Mosa\u00efek
Advertisement
Paasfees is ’n uitnodiging om saam stil te staan by die kruisiging van Jesus en te onthou wat Hy vir ons gedoen het. Dit is ook ’n tyd van hoop. ’n Tyd waar ons saam met ander gelowiges die nuwe lewe vier wat ons in Christus ontvang.
1. GOEIE VRYDAG | 3 APRIL
Sluit Goeie Vrydag by ons aan vir PaasFest – ’n dag van refleksie, aanbidding en gemeenskap. Met inspirerende dienste, sielvolle musiek, gesinsvriendelike aktiwiteite en ’n interaktiewe Kruisstasies-ervaring, skep ons ruimte om die betekenis van die kruis op ’n dieper manier te beleef.
In-persoon dienste op Goeie Vrydag:
- 08:00 | Afrikaanse diens
- 09:30 | Engelse diens
- 11:00 | Afrikaanse diens
2. STILSATERDAG | 4 APRIL
Stilsaterdag is die dag tussen verlies en hoop, tussen wat geëindig het en wat nog nie begin het nie. ’n Dag waar die dissipels leef met vrae wat nog nie antwoorde het nie. Waar hulle leer om in stilte te wag.
StilSaterdag Retreat:
Ons spandeer die dag saam op Origins, waar ons deur gebed, refleksie en begeleide oomblikke nadink oor die tussen-in tye van die lewe en waar God ons daarin ontmoet.
StilSaterdag Belewenis op Kampus: Wys my die Weg by die graf
Die dag sal bestaan uit ’n ritme van begeleide gebed, Skriflesing en stilte. Registrasie begin om 8:30 op die Mosaiek-kampus, waarna daar tye vir kort orientasies, stilte, refleksie en gebed geskied.
3. OPSTANDING SONDAG | 5 APRIL
OpstandingSondag is ’n dag van vreugde en viering: Jesus het waarlik opgestaan!
Die oggend begin met twee dienste en daarna kuier ons saam op die Piazza, waar daar verskeie kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele familie sal wees. Die dag word afgesluit met ’n spesiale PaasFest aanbiddingbelewenis in die Teatro om 17:00.
In-persoon dienste op OpstandingSondag:
- 08:30 | Afrikaanse diens
- 10:00 | Engelse diens
- 17:00 | PaasFest Celebration (Aanbiddingbelewenis)
Vir die volledige Paasnaweek program besoek www.mosaiek.com
Advertisement

Event Venue

1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa, 1 Danielle St, Randburg, 2170, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Randburg

Wacken Metal Battle Africa Rumours Heat
Fri, 03 Apr at 06:00 pm Wacken Metal Battle Africa Rumours Heat

Rumours Events And Info

APWA Anarchy: GAME OVER (Live Pro-Wrestling)
Fri, 03 Apr at 07:00 pm APWA Anarchy: GAME OVER (Live Pro-Wrestling)

Danie van Zyl Recreation Centre Montclare

The Tin Road Easter Market
Sat, 04 Apr at 09:00 am The Tin Road Easter Market

The Tin Road Craft & Farmer’s Market

Bunnies, Brushes & Bubbles
Sat, 04 Apr at 09:00 am Bunnies, Brushes & Bubbles

The Creatory

JOBURG BASS FEST ft. BISH (uk) + DIAGNOSTIX (uk)
Sat, 04 Apr at 02:00 pm JOBURG BASS FEST ft. BISH (uk) + DIAGNOSTIX (uk)

Sognage

Randburg is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Randburg Events