OUMA IS OP PAD met MARGIT MEYER-RODENBECK en COENRAAD RALL (klavier) . Teks & musiek - Jurgen Human

Wed, 05 Mar, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
OUMA IS OP PAD met MARGIT MEYER-RODENBECK en COENRAAD RALL (klavier) . Teks & musiek - Jurgen Human
Advertisement
Ouma is ‘n knersvlakte nooi en sy is nou oppad... om ’n paar nuwe herinneringe te gaan maak. Sy kuier in Hermanus by haar seun, waar sy en 'n pizza afleweringsman ‘n komplot smee teen haar skoondogter se chiuaua. In Pringlebaai lees sy die gedagtes van 'n bobbejaan-mannetjie en op die Oppiewaterfees-skip vertel sy vir die "incheck-parade"-mannetjie, wat hy kan doen met sy Covid-vorms. En in Stellenbosch wonder sy en haar oud-kamermaat of hulle nie dalk weer n draai by Wilgenhof moet gooi nie..
Ouma kom met hierdie toer agter daars baie dinge wat sy nie ken nie, en "takt" is een van hulle.
"Ouma is oppad" is geskryf deur Jurg Human, en het ge-open op die KKNK voor 3 uitverkoopte gehore. Hier is wat die resensente geskryf het:
“Meyer-Rodenbeck is nou maar een maal n staatmaker-op soveel vlakke. As aktrise stel sy nooit teleur nie, nog minder as komediant. En nog minder as intelligente waarnemer van die menslike toestand. Meng dit met storievertellery uit die boonste rak, dan is jy mos in komediehemel”. - Rafiek Mammon
Ouma is Oppad- Komedie-kabaret met Margit Meyer Rodenbeck. 80 min
Teks, Musiek & Regie: Jurg Human
Klavier en verwerking: Coenraad Rall
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

BARRY HILTON
Tue, 04 Mar, 2025 at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

LEAH
Thu, 06 Mar, 2025 at 08:30 pm LEAH

Die Boer

JAK DE PRIESTER - MAANLIGFONTEIN
Fri, 07 Mar, 2025 at 08:30 pm JAK DE PRIESTER - MAANLIGFONTEIN

Die Boer

HELENA HETTEMA IN KABARET met Marelize Koch (pianis)
Tue, 11 Mar, 2025 at 08:30 pm HELENA HETTEMA IN KABARET met Marelize Koch (pianis)

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events