Advertisement
Vrydag 7 Maart by Die Boer teater in Durbanville.wwww.dieboer.com
In 2025 vier ons Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal! In sy 23 jaar as sanger het Jak de Priester al vele ikoniese liedjies geskryf – stories van ekstase, verlange en romanse, soms humoristies, soms diep roerend.
Sy nuwe vertoning, Maanligfontein, beloof al die elemente van ’n magiese aand soos by die bioskoop. Kom vier hierdie mylpaal van Afrikaans saam met Jak en beleef ’n aand vol musiek, emosie en stories wat jou hart sal roer.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape
Tickets