Advertisement
Soos ons ouer word, vergeet ons gerieflikheidshalwe sekere dinge…Maar Ouma? Sy onthou. Alles.
Nie net haar eie stories nie – ook dié van die “vromes” wat hul ou koeie eerder diep in die sloot sou wou los!
Dis ’n komedie-kabaret wat jou laat skaterlag… en dalk net effens ongemaklik laat rondskuif in jou stoel wanneer jy jouself herken.
Musiek: Coenraad Rall
Teks & Regie: Jurgen Human
Advertisement
Event Venue
Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

