Advertisement
Vakansietyd op Hartenbos is BASAARTYD!Op Saterdag 28 Maart 2026 vanaf 09:00 vind NG Gemeente Hartenbos se jaarlikse kerkbasaar plaas.
Moet asseblief nie hierdie geleentheid misloop nie, want daar is te kies en te keur β vanaf eetgoed tot witolifante - iets vir elke smaak.
Baie bederfies op die dag en om huistoe te vat vir later.
Bring die hele familie en al die spaarbussies saam!
Sien jou daar!!
Advertisement
Event Venue
4 Majuba Ave, 6520 Hartenbos, South Africa, 31 Vegkop Rd, Hartenbos, 6520, South Africa, Mossel Bay
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







