NAVI REDD

Sat, 30 May, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
NAVI REDD
Advertisement
NA 21 JAAR TREF NAVI REDD STEEDS GEHORE SE HARTE EN ORE
SLEGS ASEM, STEMBANDE, LIPPE, TONGE EN HUMOR
Toe die serenade-groepie, Duo Decim, destyds op die kampus van die RAU nog damesstudente se harte vermurwe het, het nie eers hulle verwag wat sou word nie…
‘n Klompie jaar later, in 2004, is Navi Redd gebore wat uiteindelik een van Suid-Afrika se mees gewilde acapella sanggroepe geword.
Navi Redd se vyf manne het al duisende Suid-Afrikaners oor die uithoeke van die land vermaak en verras met die musiek, ritmes en klanke wat slegs met stembande, lippe en tonge geskep word.
Navi Redd gebruik alles behalwe instrumente om gehore mee te vermaak. Hulle sing, maak verskeie perkussie-instrumente na, en skep byklanke en ritmes slegs met die gebruik van asem, stembande, lippe en tonge. Oorvloedige humor is vervleg in elke Navi Redd vertoning.
Hulle het die natuurlike talent om suiwer en dinamiese harmonieë te “pleeg”, vervleg met als wat van ‘n volbloed musiek- en komiese vertoning verwag word.
Hulle repertoire sluit ‘n wye verskeidenheid in – van Pink Floyd, Robbie Williams, die Bee Gees, Michael Jackson, die Rolling Stones en nog meer.
Die geheim vir hulle onblusbare sukses? Na 21 jaar in die bedryf, moet daar altyd ‘n paar verrassings en iets nuuts ingebou word.
5 Manne, 5 mikrofone, 5 unieke persoonlikhede.
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

#1110 Street Store - Klipheuwel
Sat, 30 May at 07:00 am #1110 Street Store - Klipheuwel

Klippie Kids Pre-School, Cloet Dr, Klipheuwel, Cape Town, 7303

Mommy and Me One Day Sale 2026 !!
Sat, 30 May at 09:00 am Mommy and Me One Day Sale 2026 !!

Venue D'Aria , Durbanville, Cape Town, South Africa

Fit & Fired Up - Women's Wellness Day Event
Sat, 30 May at 09:15 am Fit & Fired Up - Women's Wellness Day Event

Planet Fitness - Durbanville

Yarn Pop-up Shop
Sat, 30 May at 10:00 am Yarn Pop-up Shop

21 Bateleur St, Durbanville, 7550, South Africa

Side Quest Socials \u2014 Something's Brewing in Durbanville
Sat, 30 May at 12:00 pm Side Quest Socials — Something's Brewing in Durbanville

Durbanville Town Hall

From Holding to Healing ~ Sound, Breath & Awareness Series
Sun, 31 May at 10:00 am From Holding to Healing ~ Sound, Breath & Awareness Series

Three Little Birds Healing Centre

NAVI REDD (MIDDAGVERTONING)
Sun, 31 May at 02:01 pm NAVI REDD (MIDDAGVERTONING)

Die Boer

Character is Destiny South Africa
Tue, 02 Jun at 09:00 am Character is Destiny South Africa

Cassia Restaurant

FRANCOIS VAN COKE
Tue, 02 Jun at 08:30 pm FRANCOIS VAN COKE

Die Boer

FCD Skills Centre Pop-Up Sale
Tue, 02 Jun at 11:00 pm FCD Skills Centre Pop-Up Sale

Durbanville Town Hall

FRANCOIS VAN COKE - Die Boer, Durbanville[SOLD OUT]
Wed, 03 Jun at 08:30 pm FRANCOIS VAN COKE - Die Boer, Durbanville[SOLD OUT]

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events