Advertisement
Stellenbosch, julle wil nie hierdie een misloop nie! Kom wees deel saam met Mel die Storieverteller en Portchie by die Toyota Stellenbosch Woordfees se Spier Toneel. Portchie en Mel ken mekaar glad nie en het ook geen gemene delers nie – behalwe dat Mel al blou hare gehad het en Portchie graag blou bome verf.
Tog wou hulle albei deel wees van Woordfees en daarom deel Portchie graag sy ateljee met Mel. Mel sing, Portchie speel klavier en saam praat die twee die land aan die brand.
Kom sing en lag saam en wees deel hiervan!
Datums: 12 & 14 Oktober
Tye: 19:00
Venue: Maria's Manor
Kaartjies: R250pp beskikbaar op Quicket
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Maria's Manor Stellenbosch, 9 Noordwal-Wes St, Stellenbosch, 7600, South Africa
Tickets