Mel die Storieverteller - DIE BOER, DURBANVILLE - Internet Sensasie

Wed, 23 Sep, 2026 at 08:30 pm to Fri, 25 Sep, 2026 at 09:50 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

MDS Management
Publisher/HostMDS Management
Mel die Storieverteller - DIE BOER, DURBANVILLE - Internet Sensasie
Advertisement
Mel die Storieverteller bring Internet Sensasie na Die Boer in Durbanville! Maak seker jy koop jou kaartjies as jy nie wil uitmis nie!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
Venue: Die Boer
Adres: 6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Kaartjieprys: R220pp
Deure open: 18:00
Vertoning begin: 20:30
Besprekings:
23 September: https://dieboer.com/event/PM1/booking
25 September: https://dieboer.com/event/dvM/booking
Advertisement

Event Venue

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: