Advertisement
In Marion Monroe kyk Holm bietjie na wat maak jou JY. Is dit jou naam? Maar wat dan van mense wat hul name verander? Of is dit hoe jy lyk? Of word jy so gebore? Of is dit hoe jou ouers jou geleer het? Maar as dit is hoe jou ouers jou geleer het, waarom verskil kinders van dieselfde ouers dan so baie? Holm vertel van lesse wat sy geleer het, onder andere by haar LO-onderwysers en in stories oor oudword. Bly jy nog jy, al is jy 80? Ek meen: Hoe gaan Nataniël in ’n aftreeoord vaar? Dit alles – en nog meer – in Marion Monroe.💄🎭
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa
Tickets