Advertisement
Om God se stem te hoor is nie net vir spesiale mense gereserveer nie. Wat as dit so normaal is, soos asemhaal?Luister is 'n eenjaar-reis van ontdekking — waar mentorskap en die leiding van die Heilige Gees ontmoet. In klein groepe leer jy om God se stem te herken en om luister 'n leefstyl te maak.
Jesaja 30:21 sê Hier is die pad, wandel daarop…
Want wanneer jy Hom self hoor, verander alles.
Vir meer oor Luister of om te registreer:
https://doxadeobb.churchsuite.com/events/k9bcg3fv
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
112 Anderson Street, 0181 Pretoria, South Africa, 118 Anderson St, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





