Advertisement
Met bekende en beminde klassieke sowel as kommersiële liedere, neem hierdie twee uitstekende kunstenaars die luisteraar op ‘n sensasie van klank en musiek. Louis Loock met sy opgeleide en pragtige tenoor stem doen saam met Cobus Snyman, wat self in ’n duisend stemme sing, ‘n produksie waar Louis bekende popliedjies aanpak uit ’n klassieke benadering en Cobus op sy beurt weer die klassieke werk omgekeerd met ‘n ligte musiek benadering aanpak. Die “magic" gebeur as die twee saamsing en klassiek en pop musiek in harmonie weerklink.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






