LIZE BEEKMAN - "IN ANTWOORD" (Middagvertoning)

Sun, 29 Mar, 2026 at 02:01 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
LIZE BEEKMAN - "IN ANTWOORD" (Middagvertoning)
Advertisement
Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman keer in Maart 2026 terug na die verhoog van Die Boer met haar vertoning “In antwoord”.
Met haar kenmerkende diepte, warmte en poëtiese verhalende styl, voer sy ’n unieke gesprek met haar gehoor deur middel van musiek, briewe en gedigte in beide Afrikaans en Engels - woorde uit haar eie skryfpen en ook dié van ander. Beekman weef nuwe en bestaande skeppings saam in ’n program wat tegelykertyd persoonlik én universeel is.
In antwoord beloof ’n mooi en rustige ervaring van woorde en musiek.
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

Voetewassing
Mon, 30 Mar at 07:00 pm Voetewassing

10 Flamink Close, Durbanville, South Africa

DANIE REENWOLF DU TOIT
Tue, 31 Mar at 08:30 pm DANIE REENWOLF DU TOIT

Die Boer

DEMI-LEE MOORE
Thu, 02 Apr at 08:30 pm DEMI-LEE MOORE

Die Boer

Johnny Cash Tribute Show Durbanville
Sat, 04 Apr at 06:00 pm Johnny Cash Tribute Show Durbanville

Hillcrest Restaurant

Durbac Gala Evening
Sat, 18 Apr at 06:30 pm Durbac Gala Evening

Durbanville Golf Club, 7550 Durbanville, South Africa

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events