Advertisement
π£π° Paaseier Jag β 4 April 2026π 09:00 β 12:00
πΌ Hoe dit werk:
π‘ Die Paashaas se huisie is by stalletjie 391 (oorkant die kantoor).
ποΈ Kinders koop βn kaart @R20 by stalletjie 391vanaf 9:00 beperkte hoeveelheid kaarte beskikbaar.
πΊοΈ Stalletjies sal op die kaart gemerk wees, afhangende van watter uitstallers deelneem.
π¬ Kinders besoek die gemerkte stalletjies en ontvang hul item by elke stalletjie
π Belangrik:
Slegs kinders met βn kaart kry 1 item per stalletjie
βοΈ Uitstallers sal die kaart teken om te wys die item is reeds ontvang
Advertisement
Event Venue
Langenhovenpark, Bloemfontein, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







