Laat jou woorde sweef by Taalmonument

Sat Jul 25 2026 at 09:00 am to 03:00 pm UTC+02:00

Afrikaans Taalmonument | Paarl

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Publisher/HostDie Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Laat jou woorde sweef by Taalmonument
Advertisement

Bekroonde skrywer Hugo lei slypskool vir beginner- en ervare digters

As jy jou digkuns wil opskerp of nuwe inspirasie vir jou skryfwerk soek, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se unieke slypskool met woordmeester Daniël Hugo op SATERDAG 25 JULIE 2026 die perfekte plan. Dié geliefde en bekroonde digter, vertaler en radiostem is al vir jare ’n onmisbare deel van die Afrikaanse taal en letterkunde.


🎟️ + ℹ️ Die slypskool vind in die monument se raadsaal op Paarlberg vanaf 09:00 tot 15:00 plaas. Dit kos slegs R250, wat ’n gratis besoek aan die monument asook ligte verversings en skryfbehoeftes insluit. Deelnemers moet ’n middagete saambring aangesien die bistro tans gesluit is. Plekke is beperk, dus bespreek asseblief voor 24 Julie via [email protected] of 076 017 6026 (WA) waarna ’n kort aanlynvorm voltooi moet word.


ℹ️ taalmuseum.co.za/event/laat-jou-woorde-sweef-by-taalmonument/

Advertisement

Event Venue

Afrikaans Taalmonument, Gabbema Doordrift St, Paarl, 7646, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Paarl

Juan Boucher Live At Simonsvlei
Sat, 01 Aug at 05:00 pm Juan Boucher Live At Simonsvlei

Old Paarl Road, R101, Paarl, South Africa

MFP Golfday
Fri, 14 Aug at 10:00 am MFP Golfday

Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7624, South Africa

Paarl is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Paarl Events