Kosterdam Eisbeinfees 2026

Thu, 24 Sep, 2026 at 10:00 am to Sat, 26 Sep, 2026 at 11:55 pm UTC+02:00

Kosterdam Eisbeinfees | Rustenburg

Kosterdam Eisbeinfees
Publisher/HostKosterdam Eisbeinfees
Kosterdam Eisbeinfees 2026
Advertisement

🌟 Kosterdam Eisbeinfees 🌟 Est 2015 - 2026
πŸ“… Wanneer: 24 - 26 September 2026
πŸ“ Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom geniet 'n heerlik Naweek Familie Fees by Kosterdam Eisbeinfees! πŸŽ‰
🎢 Musiek: Geniet die klanke van Boeremusiek en optredes van fantastiese kunstenaars en meer! 🎀
πŸƒβ€β™‚οΈBuitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf!

πŸ– Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! 🍻
πŸ•οΈ Kampering: Bly oor vir die naweek – kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! β›Ί
πŸŽ‰ Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! πŸ‘€
Feesprogram en Kaartjies aanlyn beskikbaar.
Advertisement

Event Venue

Kosterdam Eisbeinfees, Kosterdam Eisbeinfees, Kgetlengrivier, South Africa, Rustenburg

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Rustenburg

Eagle Manager's Retreat 2026 (EMR26)
Sun, 04 Oct at 09:00 am Eagle Manager's Retreat 2026 (EMR26)

Suncity Resort Rustenburg

Rustenburg is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Rustenburg Events