Advertisement
Maak gereed vir die grootste buitelugviering van 2026!Die KosMOS Fees 2026, in samewerking met die KykNET Buite Ekspo Namibië, aangebied deur Trio Events, vind plaas op 24 en 25 April 2026 by die Wanderers Sport Gronde en Affies Park in Windhoek - en hierdie jaar doen ons dit groter, dapperder en beter as ooit tevore.
Vir die eerste keer gee jou kaartjie jou toegang tot ALBEI DAE van opwinding - die KykNET Buite Ekspo op 24 en 25 April, sowel as die skouspelagtige KosMOS Fees op 25 April. Een kaartjie. Een prys. Twee onvergeetlike ervarings.
Advertisement
Event Venue
Wanderers Sports Club, Windhoek, Namibia
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





