Advertisement
Klub 100 Musiekfees Kom geniet โn ongelooflike dag saam met ons โ vol goeie musiek, lekker kuier en great vibes!
Belangrike inligting:
Veilige parkering beskikbaar โ R10 per voertuig.
Bring jou eie koelerboks.
Geen glas word toegelaat nie.
Geen eie kos toegelaat nie.
Wat om te verwag:
Heerlike kosstalletjies
Unieke markstalletjies
Kontant kroeg beskikbaar
Kinderarea โ R50 per kind vir die dag.
Kaartjies:
Kinders onder 6 jaar: Gratis toegang (geen kaartjie nodig nie)
Alle gaste ouer as 6 jaar benodig โn kaartjie
Let wel: โKindersโ ouer as 18 moet โn volwasse kaartjie koop.
Advertisement
Event Venue
Gelofte Skool Amptelike Blad, Cavershamweg 2,Pinetown, KwaZulu-Natal, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

