Advertisement
Met bekende en beminde klassieke sowel as kommersiële liedere, neem hierdie twee uitstekende kunstenaars die luisteraar op n sensasie van klank en musiek. Louis Loock met sy opgeleide en pragtige tenoor stem doen saam met Cobus Snyman wat self in ‘n duisend stemme sing, n produksie waar Louis bekende popliedjies aanpak uit n klassieke benadering en Cobus op sy beurt weer die klassieke werk omgekeerd met n ligte musiek benadering aandurf. Daar heers ‘n humoristiese verhouding tussen die “neus in die lig” tenoor, en die “rockster” kitaarspeler en sanger, wanneer gunstelling liedere soos O Sole Mio, Kinders van die Wind, Soos Bloed en The Sound of Silence, nuwe baadjies aangetrek word.
Advertisement
Event Venue
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







