Advertisement
Moreleta Kerk se jaarlikse Kerssangbelewenis beloof om hierdie feestyd 'n ware hoogtepunt van inspirasie en lofprysing te wees.Dit is 'n musikale viering wat die diepste betekenis van Kersfees ontsluit: die glorieryke Ligbreek Moment toe Jesus as Emmanuel—God met ons—na die aarde gekom het.
Met die talentvolle Riaan & Franna Benadé as gaskunstenaars, beloof hierdie om 'n onvergeetlike aand te wees.
Hulle word bygestaan deur Moreleta se eie Worshipspan, onder die bekwame leiding van Johan Kelber en Simoné Roets.
Kaartjies beskikbaar op iTickets!
Dit is die perfekte manier om saam met die gemeenskap die geboorte van Jesus te vier—'n aand van pure lofprysing wat die hart gereed maak vir Kersdag.
Die fokus val op die krag van die Boodskap, met elke lied en klank wat getuig van die wonder van God se teenwoordigheid onder ons.
* Kinders onder 2-jaar is GRATIS mits hulle op 'n volwassene se skoot sit
* Kosstalletjies sal oop wees vanaf 12h00
Kontak besonderhede (navrae)
[email protected]
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
De Villebois Mareuil Drive, 0182 Pretoria, South Africa, 1690 De Villebois Mareuil Dr, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria
Tickets

Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.