Advertisement
Hierdie is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie, en dis presies die punt.Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met haar akoestiese kitaar, haar onmiskenbare stem, en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier.
Die resultaat is eerlik en intiem, waar liedjies kaalgelê word, stories met skerpsinnige humor vertel word, en oomblikke moeiteloos tussen lag en hoendervleis beweeg.
Advertisement
Event Venue
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






