KAKTUS - KKNK

Thu, 02 Apr, 2026 at 05:00 pm UTC+02:00

ABSA KKNK - Oudsthoorn | Prince Albert

Booshle G.
Publisher/HostBooshle G.
KAKTUS - KKNK
Advertisement
KAKTUS is terug! Dié musiekkonsert is sedert die ontstaan van die KKNK ’n hoogtepunt vir baie feesgangers, waar verskeie musiekgenres bymekaarkom. Ou bekendes, nuwe gesigte en harde klanke gaan sorg vir ’n partytjie wat jy nie sommer gou gaan vergeet nie. Op die verhoog is onder andere Francois van Coke, Early B, BlackByrd, Van Pletzen, Booshle G. en Jack and the Weatherman. Nóg optredes deur die dag sluit in Seuns van Vlug, ONS en Zoé.
Advertisement

Event Venue

ABSA KKNK - Oudsthoorn, 1 Baron van Rheede St, Oudtshoorn, 6625, South Africa, Prince Albert

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Prince Albert

KKNK Oudsthoorn - Hoe ek dit onthou LIVE show
Fri, 03 Apr at 11:00 am KKNK Oudsthoorn - Hoe ek dit onthou LIVE show

Oudtshoorn Burgersentrum

Haze Festival
Fri, 03 Apr at 01:00 pm Haze Festival

R62, Ladismith, South Africa

Appel in Oudtshoorn
Sat, 04 Apr at 10:00 am Appel in Oudtshoorn

KKNK-feesterrein

Prince Albert is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Prince Albert Events