Advertisement
Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug na Die Bosvelder Restaurant, Centurion. Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 6 weke op die nommer #1-posisie! Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.Tafel Besprekings: 073 237 2888
Datum: Donderdag 27 November 2025
Venue: Die Bosvelder Restaurant, Centurion
20h00: JUAN BOUCHER
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Bosvelder Restaurant, 112 Edward Ave Centurion,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






