KLERKSDORP...HIERDIE IS 'N MOET SIEN!!
Van roem en sukses saam met die Dixie Hillbillies, tot ’n tyd van verlies, verslawing en lewe op die strate, het hy ’n pad van gebrokenheid na herstel gestap.
Sy geloof en sy passie vir musiek was sy reddingsboei en deur sy eerlike vertellings en optredes inspireer hy vandag duisende aanhangers.
JP Dix bring ’n unieke ervaring na elke verhoog. Hy gebruik sy storie om ander te bemoedig.
Sy liedjies is nie net vermaak nie, maar dra dieper betekenis – dit vertel ’n storie van oorwinning, genade en nuwe begin.
KAARTJIES NOU BESKIKBAAR BY
BOSVELD SLAGHUIS!
R150 per persoon.
Navrae: 083 716 5495
Event Venue
Rio Casino Hotel, Klerksdorp, South Africa