Advertisement
🚗🔥 𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘 𝗕𝗢𝗦𝗦 𝗕𝗔𝗞𝗞𝗜𝗘 𝗗𝗥𝗔𝗚𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟱 🔥🚗Dié dag wil jy nie misloop nie!!!
Kom ervaar adrenalien, petrol & plattelandse gees soos net die
Boere Boss Bakkie Drags dit kan bring! 💪🌾
Daar gaan Live Musiek wees, stalletjies en MAL baie bakkies!
📞 David Britz – 082 055 9866 vir algemene navrae & borge.
📞 David Erasmus – 082 553 8314 vir inskrywingsnavrae.
📞 Nerina Gouws - 071 961 3897 vir stalletjie
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
R30 Orkney - Bothaville, Orkney, South Africa, Klerksdorp, South Africa