Advertisement
🎸 Kom luister na die liedjies waarvoor jy lief is soos jy dit nog nooit vantevore gehoor het nie! Jannie Moolman bring sy kragtige operastem en unieke styl na die musiek wat 'n generasie gevorm het. Van die moderne energie van Die Heuwels Fantasties en die klanke van Karen Zoid en Francois van Coke, tot Chris Blignaut se legendariese "Ou Ryperd"! 100% Afrikaans. 0% Vervelig.
🗓️ Saterdag, 21 Maart 2026
🕕 18:30
📍 Twin Trees Restaurant
🎟️ R150pp op https://opentickets.co.za/3oq8zk
Sien julle daar vir 'n aand wat jy nie gou sal vergeet nie!
Advertisement
Event Venue
29 Long Street, 6525 Great Brak River, South Africa, 29 Long St, Groot Brakrivier, 6525, South Africa, Mossel Bay
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







