Jan Blohm – Tot daar waar die lig is

Wed Aug 19 2026 at 07:00 pm to 08:30 pm UTC+02:00

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria

Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Publisher/HostFairtree Atterbury Teater/Theatre
Jan Blohm \u2013 Tot daar waar die lig is
Advertisement
Jan Blohm vier twee dekades se musiek met nuwe vertonings reeks:
Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis met sy splinternuwe vertonings reeks – ’n viering van twee dekades se songs, stories en groei.
Die vertoning verweef Blohm se musiek met sy lewensverhaal: van die rou eerlikheid van Melkstraat Confessions, sy debuutalbum wat hom as ’n unieke stem in Afrikaanse musiek gevestig het, tot by Tot daar waar die lig is, sy nuutste en mees reflektiewe album tot nog toe.
Met bekende treffers, diep snitte en nuwe werk bring Blohm die volle spektrum van sy loopbaan na die verhoog. Elke lied dra ’n storie – van liefde, verlies en soeke, tot hoop en lig. Dit is nie net ’n konsert nie, maar ’n intieme vertelling van waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is.
Die produksie is gestroop, eerlik en intens – presies soos Blohm se musiek. Fans kan ’n emosionele, kragtige ervaring verwag waarin woorde en klanke saamvloei om twee dekades se eerlike Afrikaanse lied-kuns te vier. Hierdie nuwe show is ’n moet vir aanhangers
Advertisement

Event Venue

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Discover more events by tags:

Music in PretoriaPerformances in Pretoria

Ask AI if this event suits you:

More Events in Pretoria

Riaan Benad\u00e9 in Pretoria
Fri, 21 Aug at 08:00 am Riaan Benadé in Pretoria

Laerskool Tygerpoort

Ricus Nel in Pretoria
Sat, 22 Aug at 04:00 pm Ricus Nel in Pretoria

Stoetbul Parkview

Bos Boogie Music Festival
Fri, 28 Aug at 03:00 pm Bos Boogie Music Festival

moepel street, pretoria

 THE STACCATOS @ MENLYN BARNYARD
Sun, 30 Aug at 03:00 pm THE STACCATOS @ MENLYN BARNYARD

Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa

SEESA Wine Tasting | 2026
Thu, 03 Sep at 06:00 pm SEESA Wine Tasting | 2026

Pretoria

Pretoria Boys High School 6 & 24 Hour MTB RACE
Sat, 05 Sep at 08:00 am Pretoria Boys High School 6 & 24 Hour MTB RACE

1180 Wesley Road Queenswood, 0186 Pretoria, South Africa

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events