Huis Horison Kermis

Sat, 01 Nov, 2025 at 09:00 am UTC+02:00

1 Patrys Street, 7600 Onder Papegaaiberg, South Africa | Stellenbosch

Horizon House \/ Huis Horison - Stellenbosch
Publisher/HostHorizon House / Huis Horison - Stellenbosch
Huis Horison Kermis
Advertisement
Dis weer tyd vir KERMIS by Huis Horison!
31 Oktober & 1 November 2025
Hierdie jaar, kan kermisgangers al vanaf Vrydag 31 Oktober Huis Horison besoek vir hul kermis inkopies. Ons produkte tent, boeke, pannekoek en die Werksentrum se boereworsrolle sal Vrydag tussen 10:00 en 16:00 oop wees.
Die hoof Kermis en Horison Challenge veldwedloop, potjiekos kompetisie, vermaak, en kinder aktiwiteite tesame met al die tradisionele kos stalletjies, produkte tent en boek vind, soos gewoonlik, plaas op Saterdag 1 November tussen 09:00 en 13:00.
Kom geniet ‘n ontbyt of middagete met koffie of ‘n drankie terwyl Weskaap se Boereorkes en Magé Troskie almal vermaak. Smul aan allerhande vars, tradisionele eetgoed soos pannekoek, skilpadjies, roosterkoek, koek en tee, en soveel meer, en snuffel tussen die unieke en kwaliteit items te koop, onder andere plante, boeke, handwerk, houtwerk, wit olifante, klere, erdeware.
Die Horison Challenge Veldwedloop (“Trail Run”) spring Saterdag om 07:00 weg, en deelnemers kan kies tussen 3km, 5km of 10km. Vooraf inskrywings sluit 29 Okt November.
https://www.entryninja.com/events/82792-horison-challenge-trail-run
Daar is ‘n verskeidenheid aktiwiteite vir kinders - ‘n springkasteel, Tombola en speletjies.
Kos entoesiaste kan deelneem aan die Potjiekos kompetisie, en die beoordelaars beïndruk met hul wenner potjies. https://www.huishorison.org.za/af/product/entry-potjiekos-competition/
Motor liefhebbers kom sien die uitstalling van Antieke (“Vintage”) Motors.
Kontant, Snapscan en kaartfasiliteite beskikbaar.
Navrae (021) 887 5080 of [email protected].
Alle opbrengste ten bate van mense met intellektuele
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

1 Patrys Street, 7600 Onder Papegaaiberg, South Africa, 2 Patrys St, Stellenbosch, 7600, South Africa

Sharing is Caring:

More Events in Stellenbosch

Spoegwolf Twee Aande Live in Stellenbosch
Fri, 31 Oct at 05:00 pm Spoegwolf Twee Aande Live in Stellenbosch

Daisy Jones Bar

Cap Classique Affair 2025: Shine Bright
Sat, 01 Nov at 11:00 am Cap Classique Affair 2025: Shine Bright

Simonsig Family Vineyards, Kromme Rhee Road, 7600 Stellenbosch, South Africa

Franschhoek Open Gardens Show
Wed, 05 Nov at 09:00 am Franschhoek Open Gardens Show

Franschhoek

Cape Wild Food Walk
Thu, 06 Nov at 12:00 pm Cape Wild Food Walk

Lynedoch Road, Lynedoch, 7603 Stellenbosch, South Africa

Franschhoek Open Garden Show
Fri, 07 Nov at 09:00 am Franschhoek Open Garden Show

Franschhoek

Christmas Lights and Market Festival Stellenbosch 2025
Fri, 07 Nov at 02:00 pm Christmas Lights and Market Festival Stellenbosch 2025

Stellenbosch

Stellenbosch is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Stellenbosch Events