Advertisement
Spoegwolf is terug by Daisy Jones Bar in Stellenbosch - die beste venue vir live musiek in die Kaap!Twee aande van groot klank, groot ligte en baie songs!
Vrydagaand 31 Okt en Saterdagaand 1 Nov
Support act - Die Gstring band van Stellenbosch
Deure maak 17:00 oop.
20:00 - Gstring band
21:00 - 22:30 - Spoegwolf
Beperkte hoeveelheid kaartjies:
https://www.quicket.co.za/events/329997-spoegwolf-live-by-daisy-jones/
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Daisy Jones Bar, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch, South Africa
Tickets