
Kom vier vrouemaand saam met Francois Boyce en Solidariteit Helpende Hand!
Dit is Vyf Vroue en Ek – ‘n vertoning wat jou hart gaan aanraak en jou motivering gee vir die laaste deel van die jaar! Kom geniet ‘n oggend vol inspirasie lag en nuwe perspektiewe saam met ons.
Datum: 16 Augustus 2025
Plek: Tevah Venue Bloemfontein
Tyd: 09:00
Moet dit nie misloop nie – jou hart gaan vol wees van liefde en nuwe energie! Kaartjies is nou beskikbaar op vrystaathand.co.za koop voor dit te laat is!
Event Venue & Nearby Stays
Tevah Venue, 7 Dominee Kok St, Driehoek, Bloemfontein, 9301, South Africa