Advertisement
Ons bring ode aan Afrikaans uit 'n hart wat vol is op 21 Augustus by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.Kom kuier gratis saam met Petronel Baard, Jannie Moolman en Franco Engelbrecht saam met die Vriende van Nalan om 18:00.
RSVP by [email protected]
Bring gerus jou eie piekniekmandjie en kom kuier oor die klanke van verskeie pioniers in Afrikaanse musiek!
Wat die hart van vol is!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Vriende van NALN, H/v President Brand- en Elizabethstraat,Bloemfontein, Free State, South Africa