Advertisement
Kom kuier by die Heuwelkruin Kuierfees! Daar gaan vermaak en speletjies vir die kinders wees en al die ou gunstelinge soos ‘n witolifanttafel, pannekoek, basaarpoeding, sosaties, worsbroodjies, hamburgers, lekker haloumi en potjiekos! Kuier saam met familie en vriende met ‘n glasie wyn, gin of “craft” bier terwyl jy na Zak Steyn se vertoning luister. Vul die koekblikke en vrieskas aan met kleinkoekies, beskuit, vleis en heerlike gebak!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
43 Stratford Street, Heuwelsig, 9301 Bloemfontein, South Africa, 37 Stratford St, Bloemfontein, 9301, South Africa
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







