Advertisement
Jy word hartlik uitgenooi na ons Afrikaanse Hemelvaartdiens!Hemelvaart herinner ons aan Jesus se opstanding en Sy terugkeer na die hemel—’n kragtige bevestiging van Sy heerskappy en die hoop wat ons in Hom het.
Kom vier saam met ons hierdie spesiale dag en beleef ’n tyd van aanbidding en inspirasie. Almal is baie welkom—bring gerus jou familie en vriende saam.
Kinder toesig sal beskikbaar wees.
Ons sien uit daarna om jou daar te hê!
Advertisement
Event Venue
40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632, 40 Bronzewing Ter, Unsworth Heights, Auckland 0632, New Zealand, Auckland
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.











