Advertisement
In “Helenè Bester sing Nana Mouskouri” bring die bekroonde sangeres Helenè Bester ’n roerende huldeblyk aan die tydlose Griekse ikoon in ’n elegante, romantiese produksie wat perfek is vir Valentynsdag. Die produksie is geskryf en geregisseer deur Frans Swart, met musikale leiding deur Heinrich Pelser, en vier Mouskouri se tydlose musiek en ongeëwenaarde. Helenè, wat al jare lank ’n aanhanger van Nana se stem en kunstenaarskap is, glo die tyd is veral nou reg om haar te eer, en bring ‘n volwassenheid, geloofwaardigheid en warmte na die produksie toe.
Advertisement
Event Venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.